Ontdek hoe God mans soos jy kan gebruik.

Gebruik die oordenkings in Manne van die Bybels om jou te herinner aan hoe God in jou lewe kan werk - soos gesien in die lweens van die amns van die Bybel. Vind bemoediging vir jou eie geloofsreis terwyl jy kyk na na mans soos:

  • ABRAHAM, wat gewys het hoe gehoorsaamheid aan God lyk
  • DANIEL, vir wie gebed 'n gewoonte was
  • JONATAN, wat 'n lojale vriend was

In hierdie oordenkings sal jy leer hoe God jou bystaan, help en vir jou voorsien - en jy sal al hoe meer bewus word van sy liefde vir jou.

Manne van die Bybel deur Jim George

R120,00Price
  • I'm a product detail. I'm a great place to add more information about your product such as sizing, material, care and cleaning instructions. This is also a great space to write what makes this product special and how your customers can benefit from this item.

© 2023 by The Book Lover. Proudly created with Wix.com

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey Google+ Icon