Search
  • ddnortier

Maak hierdie jaar tyd vir lees!


Die lewe is so besig dat niemand van ons deesdae meer net 'n ledige tydjie het êrens in ons dag nie. Dit beteken dikwelp dat as ons nie tyd maak vir iets nie, ons nie tyd gaan kry nie.

Neem die uitdaging op om hierdie jaar

een boek 'n maand

te lees.

Gebruik die onderstaande leeslys. Kies 'n boek uit elke kategorie en lees dit in enige volgorde. Merk die lys soos jy vorder. En voila! Daar het jy reggekry wat jy nie geding het moontlik is nie.

☐ ‘n Biografie

☐ ‘n Boek oor geskiedenis

☐ ‘n Boek geskryf spesifiek vir iemand van jou geslag (mans/vroue)

☐ ‘n Boek oor teologie

☐ ‘n Boek wat jou predikant aanbeveel het

☐ ‘n Boek oor die Christelike lewe

☐ ‘n Boek wat deur 'n Puritein geskryf is

☐ ‘n Boek wat in 2017 gepubliseer is

☐ ‘n Boek vir kinders of tieners

☐ ‘n Boek oor produktiwiteit of tydsbestuur

☐ ‘n Boek oor ‘n aktuele onderwerp

Laai 'n kopie van hierdie leeslys af, deur hier te kliek.


0 views

© 2023 by The Book Lover. Proudly created with Wix.com

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey Google+ Icon