top of page
Agtergrond

Hierdie webblad is 'n verlenging van die Boekwinkel van Antipas Baptiste Gemeente Pretoria. Hier is 'n versameling van verdere leesstof om op te bou, aan te moedig en kritiese denke te stimuleer. 

Dit is op geen manier 'n formele verteenwoodiging van die gemeente se opinie, beleid of oortuigings nie.

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey Google+ Icon
bottom of page